WHAT IS A COMMUNITY FOUNDATION?
Community Foundations are grantmaking public charities that are dedicated to improving the lives of people in a defined local geographical area.
Who’s who in Bergrivier?
Take a look at our interactive maps of the Bergrivier area separated into wards showing NPO’s and NGO’s.
Check it out…
ICA ON FACEBOOK
Together we make all the difference
Hiermee 'n Vriendelike Herinner van iCA se jaarlikse Golfdag die 18de Februarie 2023 !![]()
Ons nooi graag die breë gemeenskap asook besighede uit om spanne in te skryf, of te borg, ter ondersteuning van ons Dr.Somers Education Fund. Die inskruiwingsfooi sluit die volgende in:
- 'N heerlike broodtafel
- Prysuitdelings ete
- Vermaak en vele meer ![]()
Daar is ook 'n R2000 kontantprys op die spel !![]()
Kontak Behance Julies (behance@theinitiative.org.za / 063 058 7653)
nog vandag om u plekkie te bevestig.
ICA se jaarlikse Golf dag vind plaas op 18 Februarie 2023 op De Hoek. Ons nooi graag die breë gemeenskap asook besighede uit om spanne in te skryf, of te borg, ter ondersteuning van ons Dr.Somers Education Fund. Die inskruiwingsfooi sluit die volgende in:
- 'N heerlike broodtafel
- Prysuitdelings ete
- Vermaak en vele meer
Daar is ook 'n R2000 kontantprys op die spel. Kontak Behance Julies (behance@theinitiative.org.za / 063 058 7653)
nog vandag om u plekkie te bevestig.
Het jy al jou gemeenskapswerker genomineer???![]()
Daar is minder as 2 weke oor!!![]()
Kom Bergrivier, kom ons vereer diegene wat die grootste verskil maak in ons dorpe.![]()
Kliek op onderstaande link ⬇️
form.jotform.com/223452300827550
The Bergrivier YouthFund slogan and ethos is “WE GIVE IDEAS A CHANCE”. ![]()
We wish all the successful grantees every success with their development and growth. ![]()
#YouthGiving #ShiftThePower YouthBank International
Vereer jou beste gemeenskapswerker en wys dat dit wat vir jou gemeenskap gedoen word nie ongesiens verby gaan nie.![]()
Hiermee die skakel wat u sal neem na die nominasie vorm.
form.jotform.com/223452300827550